Website Copyright © BothaRoodt Market Agents 2013

  Botha&Roodt

Addisioneel tot die bogenoemde waardeproposisie op lokale markte bied elektroniese verhandeling ook die volgende aan produsente:

• Pryse op vragte word bevestig voordat die vragte aflaai

• Prys ontdekkings meganisme van agente stelsel word behou

• Goedkoper transaksiekoste (tot 5% goedkoper as lokale mark):

• Minder infrastruktuur

• Laer kommissie

• Korter ketting:

• Minder hantering

  Beter kwalitiet beheer en raklewe

Botha&Roodt