Botha&Roodt

BothaRoodt vier hierdie jaar ons 52ste bestaansjaar in die industrie.

Ons ekstensiewe ondervinding en kennis in die vars produkte mark, vorm dus die basis van die groei van ons besigheid en maak ons ook een van die grootste mark agentskappe in Suid Afrika.

BothaRoodt is in 1963 gestig deur Dan Botha en Gallie Roodt, wie se seun Chris Roodt, huidiglik ‘n direkteur is, tesame met Paul Botha & Pieter du Toit.

In 1994 het Marco deel geword van die BothaRoodt groep, wat nou ook Green Network insluit.

Botha&Roodt

Ons strewe daarna om die beste, mees professionele mark agentskap in Suid Afrika te wees, wat die beste en mees doeltreffende diens aan beide ons boere en kopers lewer.

Botha&Roodt

Om jarelange verhoudings met ons kliënte te bewerkstellig, deur onwrikbare diens met winsgewende opbrengste te lewer.

  

NuusFlits

Teken aan op ons nuusbrief! Uit elke 3 maande!

Green Network

Direct marketing & sales of fresh produce locally and cross-border

Botha&Roodt Botha&Roodt

Marco  Market Agents

Fruit & Vegetables    

(Local   market and export)

In 1994 Marco became   part of the     

BothaRoodt Group

Ondernemings binne die  BothaRoodt Groep