It’s the time of year when everything in nature is changing and promising new life and new hope.

After the long, dark, winter months, spring is literally a breath of fresh air. And as the days get longer, the nights get shorter, and it starts to feel warmer, nature responds in a big way.

So step outside and be rewarded with a crescendo of bird song, a display of flowers bursting into colourful life and the welcome sight of animals not seen since last year.

Enjoy this Spring Edition of our Newsletter, talk to you again in Summer!


BothaRoodt, Marco & Green Network was proud to be one of the Gold sponsors of the PMA this year. This prestigious conference and expo was held at the CSIR in Pretoria on the 17th and 18th of August. It was great seeing some of our producers and clients there and to network with local and global retailers and suppliers across the fresh produce and floral supply chain.

The opening speech was done by none other than old minister Nhlanhla Nene (Resident Advisor: Thebe Investment Corporation) and Tommie van Zyl (CEO, ZZ2 and Chairman: PMA South African Country Council).

Topics that were discussed during the conference by speakers like Bryan Silbermann (CEO, Produce Marketing Association), Peter Arnold (Managing Director, Massfresh, Massmart Services Division of Massstores PTY LTD), John Simpson (Professor/Co-Founder and Director, UCT Unilever, Ram Ottapathu (CEO, Choppies Group), Anton Kruger (CEO, Fresh Produce Exporters' Forum), Richard Owen (VP of Global Business Development, Produce Marketing Association), Elaine Alexander (Deputy Director General at South African Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF)) and many more included:

  • Strategies to tap into Africa's emerging consumer markets, including South Africa's booming black middle class
  • Opportunities to expand into the Asia trade zone, which represents 600 million consumers
  • A game plan for growing your exports into more than 600 key Chinese markets
  • Leadership, planning and strategic skills you need to succeed
  • Technologies to leverage your business data and optimize your supply chain logistics
  • Growth potential in Africa's traditional fresh produce markets.

It was great being a part of this event and we are looking forward to next year’s conference in Cape Town.

To Top...

 

Ons wil graag baie geluk sê aan ons hoof direkteur, Chris Roodt, wat op 31 Augustus sy 65ste verjaardag gevier het! Mag dit ‘n ongelooflike jaar vir jou, Ester, Dino, Amoré en die kleinseuns wees! Mag die jaar net sëën, geluk, vreugde, gesondheid, liefde en sukses inhou! Baie dankie vir alles wat jy vir elkeen van ons in die span beteken!

To Top...

Die Top 3 Moerkwekers vir 2016 is:

  • L002 Firna (Edms.) Bpk. - Frans Engelbrecht
  • L 017 - JP van den Berg
  • W 025 - W&K Boerdery – Willie Goosen en Kiewiet Möll

Vanjaar is drie jaar se sertifiseringsdata gebruik vir die bepaling van die Moerkweker van die Jaar, naamlik; 2012/2013, 2013/2014 en 2014/2015. Voorheen is net die vorige jaar se sertifiseringsdata gebruik, vanaf registrasie tot na-kontrole-uitslae, vir alle aanplantings gemaak van 1 Julie tot 30 Junie die volgende jaar. Kwekers moet nou vir 3 jaar deurlopend presteer om vir hierdie toekenning in aanmerking te kom. Vanjaar se drie finaliste is almal Wesgrow kwekers. Bayer, is hoofborg van die gesogte Moerkweker van die Jaar-toekenning. Groot dank en waardering gaan aan Bayer se span vir hulle entoesiasme vir die Moerkweker van die Jaar-kompetisie. Bayer se borgskap van die Moerkwekersforum gaan vanjaar se dinee by die Moerkwekersforum baie spesiaal maak om ook Aartappelsertifiseringsdiens se 21ste bestaansjaar te vier.

Baie baie geluk Kiewiet en Willie, ons hou styf duim vas vir die aankondiging op 6 September! (Bron: Potatoes SA)

To Top...

Baie baie geluk aan mnr. Vickie Bruwer (28) van Genade Boerdery, 'n besproeiingsboer van Douglas, wat die afgelope ses jaar sy besproeiing tot 950 ha uitgebrei het, en as die Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar aangekondig is. Hier is Vickie en sy vrou Chrisna. Die nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie word in Oktober deur Agri SA en Toyota SA aangebied en ons hou styf duim vas vir jou Vickie! Genade Boerdery was ook laasjaar aangewys as GraanSA en Syngenta se Graanprodusent van die jaar. Dis vir die BothaRoodt groep ‘n voorreg om besigheid te kan doen met ‘n boerdery soos julle s’n.

To Top...

Bron: News24
Deur Seugnet Van Zyl

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel ’n droë en warm lente en ’n vroeë somer. Dit is omdat daar nog geen sterk La Niña ontwikkel het ná die El Niño wat verantwoordelik was vir die droogte in Suid-Afrika nie.
Dr. Asmerom Beraki, senior navorser vir langtermyn-voorspelling by die SAWD, sê die droogte van 2015-’’6 duur steeds voort inr die meeste dele van Suid-Afrika. Die herstel van die droogte sal stadig wees weens bonormale temperature wat vir die lente en somer voorspel word.
Die droogte is veroorsaak deur ’n baie sterk El Niño wat reën weggehou en uitermate hoë temperature veroorsaak het in veral die sentrale dele van die land.
Beraki sê die meeste weermodelle dui nou op neutrale toestande en ’n swak La Niña, ’n verskynsel wat gewoonlik nat weer bring in teenstelling met die droë El Niño.
“In die algemeen gaan die toestande oor die Indiese Oseaan nie reën in die lente bring nie.”
Hy sê die meeste modelle waarop hulle staatmaak, toon op die oomblik dat daar nie bonormale reën in die vooruitsig is nie en dat die temperature hoër as normaal sal wees.
Dit beteken mense wie se omstandighede van die weer afhang, moet nie op baie reën hoop nie.
Die weerdiens sal voortaan maandeliks weerneigings bekend maak.
“Meer betroubare inligting mag ontwikkel hoe nader ons aan die middel van die somer kom,” sê Beraki.

To Top...

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die jaar Super Rugby SuperBru kompetisie. Dit was ‘n lekker interessante kampioenskap die jaar en ons wil graag vir die 3 wenners baie geluk sê met hulle top rugby kennis =):

1 –plek = R1000 Takealot voucher: Francois Viljoen aka “Fran the Man”

2-plek = R500 Takealot voucher: Johan Vermaak aka “Bul-Flymak”

3-plek = R250 Takealot voucher: Amanda Erasmus aka “Zato”

Ons maak weer so volgende jaar!

To Top...

Congratulations to our Top 10 Producers for June, July & August! We are so blessed to be able to do business with such great producers and to have built such great relationships with you over the years.

BothaRoodt June 2016

  1. Makepisi Agri (Pty) Ltd
  2. Wildeklawer Boerdery
  3. Linhagen Boerdery Bk
  4. Winkelhaak Boere (Edms) Bpk
  5. Williams A & B
  6. Nel J C
  7. Kaaimansgat Boerdery Bpk
  8. Al3 Boerdery
  9. Van Der Linde J A
  10. W & K Boerdery Bk

Marco June 2016

  1. Capespan Exports (Pty) Ltd
  2. Clearwater Farms (Pty) Ltd
  3. Dortannion Farm
  4. Westfalia Marketing (Pty) Ltd
  5. Finishing Touch Trading
  6. Modelpak
  7. Lucky Farms
  8. Langrivier Boerdery (Edms) Bpk
  9. Fruitways
  10. Remhoogte
  11. Boerdery10
   

BothaRoodt July 2016

  1. Van Rensburg HCJ
  2. Makepisi Agri (Pty) Ltd
  3. Van Der Linde JA
  4. Williams A & B
  5. Linhagen Boerdery Bk
  6. Nel JC
  7. Kaaimansgat Boerdery (Edms) Bpk
  8. Winkelhaak Boere (Edms) Bpk
  9. Gadda G
  10. W & K Boerdery Bk

Marco July 2016

  1. Capespan Exports (Pty) Ltd
  2. Clearwater Farms (Pty) Ltd
  3. Westfalia Marketing (Pty) Ltd
  4. Dortannion Farm
  5. Gerlan Pak (Pty) Ltd
  6. HPN Pretorius Boerdery
  7. Remhoogte Boerdery
  8. Lucky Farms
  9. Finishing Touch Trading
  10. Fruitways
   

BothaRoodt August 2016

  1. Williams A & B
  2. Makepisi Agri (Pty) Ltd
  3. Nel J C
  4. Kaaimansgat Boerdery Bpk
  5. Winkelhaak Boere (Edms) Bpk
  6. W & K Boerdery Bk
  7. Van Rensburg H C J
  8. SJ4 Boerdery
  9. How Do You Do Growers
  10. Langplaas Boerdery Bk

Marco August 2016

  1. Westfalia Marketing (Pty) Ltd
  2. Capespan Exports(Pty) Ltd
  3. Remhoogte Boerdery
  4. Dortannion Farm
  5. Clearwater Farms (Pty) Ltd
  6. H P N Pretorius Boerdery
  7. Waterpoort Tamaties Beleggings
  8. Lucky Farms
  9. Wolfpack (Fruit Full)
  10. Modelpak
   

To Top...

 

Today’s Scripture

“Teach us to number our days, that we may gain a heart of wisdom.” (Psalm 90:12, NIV)

Every Day is a Gift

Sometimes our days can be so full and busy that we forget how fragile life really is. It’s easy to allow little things to creep in and steal our peace and joy. Maybe something doesn’t go our way or someone says something upsetting. Even traffic can cause us to lose focus if we let it. We have to remember that each day is a gift. If we choose to focus on what’s wrong, we’ll miss the beauty that each day has to offer.
Today, don’t let the precious moments of life pass you by. Don’t wait for holidays and birthdays to show people that you care. Remember, each day is unique and irreplaceable. You have been given time that can be invested or wasted; hours that can be used or misused. That’s why the psalmist prayed to God, “Teach us to number our days.” He was saying, “Teach us to value every moment we’ve been given.” As you daily keep a proper perspective, you’ll gain a heart of wisdom. You’ll draw closer to God and experience the full blessing that He has for you each and every day!

A Prayer for Today

“Father, thank You for the gift of today. I choose to focus on the blessing of each moment instead of allowing the little things to steal my joy. Keep me close to You always as I submit every area of my heart and mind to You in Jesus’ name. Amen.”

(Taken from Today's Word by Joel Osteen)

To Top...

 
 

You can view this newsletter online if you have any problems viewing it here

Contact Phone: +27 11 613 6981 (All 3 Companies)

Botha Roodt:
www.botharoodt.co.za | Email: info@botharoodt.co.za | Facebook

Marco:
www.marcoagent.co.za | Email: info@marcoagent.co.za | Facebook

Green Network:
www.greennetworkfp.co.za | Email: info@greennetworkfp.co.za | Facebook

Copyright © 2016